Modulekode | MBK 704 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die gedagtegang met die oefenkunde is om die basiese beginsels van die fisiologie en oefenkunde so in te span dat dit vir die sportman sowel as die persoon wat gereeld oefen bruikbaar moet wees in die beplanning van oefenprogramme vir verskillende sportsoorte of situasies. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App